Monday, May 28, 2007

LIMPOPO SPANNE VERPLIGTE OEFENDAG

Die Limpopo Varswater Hengelvereniging se Provinsiale spanne kom op die 23 ste Juniue 2007 byeen vir die jaar se eerste verpligte oefendag. Spanmbesture moet toesien dat al hulle onderkeie spanne hiedie geleentheid ten gebruik om die jaar se beplanning te doen.



Dit is soos in enige ander sport van kardinale belang dat spanne vroegtydig begin fokus op die jaar se kampioenskappe ten einde die beste prestasie te behaal.



Die onderskeie spanbesture word versoek om hulle reelings rondom hierdie dag met die Vise President van die Vereniging te komunikeer ten einde 'n gekoordineerde poging daar te stel.

Tuesday, May 22, 2007

VARSWATER HENGELSPANNE 2007/08

Limpopo Varswater Hengelvereniging kondig sy 2007/08 hengelspanne aan.

Die Limpopo Varswater Hengelvereniging het onlangs sy hengelspanne vir die komende jaar aangekondig. Hierdie spanne sal in al die kategoriee van die sport deelneem. Nasionale Kampioenskappe word jaarliks gehou om te bepaal watter provinsie die jaar se kampioen is.

SENIOR MANS A

DA Bishop
MJC Botha
HG Steyn
MC Combrinck
MC Niel
CJ Theunisen
G Nienaber
J Zwarts
AL Bezuidenhout
J Dunn
MJC Pienaar
S Kalla
HW Fourie
JD Lombaard (Spanbestuurder)

SENIOR MANS B

HP Holtshauzen
CJ Pienaar
JA EBERSON
T.J.BADENHORST
H.PEENS
J.J.FOURIE
T.A RICHARDS
H.J.BOSHOFF
S.H.BREYTENBACH
S.P.OLIVIER
W.J.MOLLENTZE
D.PRETORIUS

C Pyper (Spanbestuurder)
L Eraqsmus (Spanafrigter)

MEESTERSPAN

H.G.STEYN
J.A.C. VD LITH
N.J.W.NEL
J.J.SMITH
J.LOMBARD
MC DE BRIUN
J PIEK
H.J. FOURIE


DAMES

JMS COETZEE
N MYBURGH
CC COMBRINK
A JORDAAN
R EBERSON
HL RUSH
K NEIL
MJE DE BRUIN
W PIENAAR
T VD MERWE
E v STADEN
E LINGENFELDER
S VELDMAN
R PRETORIUS
M BREEDT
BESTUURDER: A.VELDMAN
AFRIGTER : C.J.PIENAAR

JUNIORS

CLM DU TOIT
MJ DU TOIT
JJ FOURIE
LE RUSH
PD RUSH
L ERASMUS
C PELSER
T vd MERWE
M vd MERWE
J NEIL
M NEIL
M vd MERWE
M WHITE
JJ MOLENTZE
J DE LANGE
AJ DREYER

M Rush (Spanbestuurder)
MJC Pienaar (Spanafrigter)

Die Uitvoerende bestuur wens hiermee alle spanlede baie geluk met hulle insluiting in die onderskeie spanne.