Showing posts with label Persoonlike vangstes. Show all posts
Showing posts with label Persoonlike vangstes. Show all posts

Monday, July 23, 2007

Dean Pelser se persoonlike beste karp


DEAN PELSER
Carp caught in Roodeplaatdam on 27/4/2007
it weighed 12,320 kg
It was caught during the Limpopo Carp Facets leauge.

Persoonlike vangste

Ek skep nou 'n afdeling vir persoonlike vangste waar hengelaars vir my hulle fotos kan stuur en ek plaas dit op die blog.

Stuur 'n foto, jou naam, die vis se massa, die dam waar dit gevang is, die tyd, en wat die okasie was. Gee ook 'n kort beskrywing van hoe die vangs gebeur het en jou ondervinding daarvaan.

Laat waai met die fotos julle, kom ons maak die blog lekker om te lees.