Showing posts with label Hengelklubs. Show all posts
Showing posts with label Hengelklubs. Show all posts

Monday, July 21, 2008

Orion Hengelklub Polokwane

Die Orion Hengelklub is gestig in November 2007 en is gesetel in Polokwane maar somige van sy lede is woonagtig in ander dorpe in die provinsie. Die klub strewe daarna om hengel as gesinsport te bedryf en is oop vir alle Suid Afrikaners. Kompetisies word tans elke twee maande gehou en bestaan uit naweek kompetisies in damme in die provinsie. Die klub beywer homself ook om 'n krag in die Limpopo Varswater Oewer hengel Vereniging se aktiwiteite te wees en sy lede neem ook op vrywillige basis deel aan provinsiale ligas en ander provinsiale aktiwiteite. Die klub verwelkom nuwe lede tot die faset en diegene wat belangstel om by die klub aan te sluit kan die volgende persone kontak:

Voorsitter: Faan Coetzee 0828098927
Vise Voorsitter: Antonette Jordaan 0824660920
Johan Fourie: 0824962081

Saturday, June 2, 2007

Noordelike Swerwers Hengelklub

Die klub se besonderhede is as volg;

Voorsitter – M. C. Neil (Craig) craigneil@xsinet.co.za, 0126549868, 0824487226
Sekretaris / Tesoerier J. Lombard (Jan Pad)
janpad@computraining.co.za, 0791004570
Suid Streek Rep – J Dunn, Johan
johandunn@mweb.co.za, 0765191259
Sentrale Streek Rep (Modimole, Bela-Bela & Naboom) M. Combrink (Martin)
lim.modimole.dpo@saps.org.za, 0832614435
Noordelike Streek (Mokopane, Polokwane, Makhado, Tzaneen) J.A.C. vd Lith (Koos)
jvdlith@lantic.net, 0824937661

Skakel gerus een van die lede vir verdere besonderhede oor hoe om om aan te sluit.

Anguilla hengelklub

Klub is gesetel in Polokwane

Labeo Hengelklub

Klub is gesetel in Polokwane en diegene wat belangstel om by die klub aan te sluit kan die volgende persone skakel.

Voorsitter: Pine Pienaar 0836276854
Vise Voorsitter: Gert Fourie 0827889529