Ten tyde van die neem van die fotos was die dam ongeveer 70% vol en was dit reeds duidelik dat dit begin styg het. Met die pos van die fotos op die blog was die dam reeds 109% vol en het dit ongeveer 'n meter oor die nuwe wal gevloei. Die kompetisie was die eerste van die nuwe Orion Hengelklub en het plaasgevind op die 17 de November 2007
AJ Dreyer
Antonette Jordaan
Danie en Christo by die inweeg
Johan Fourie
Faan Coetzee
Andre van Dyk
Hannelie Coetzee



Lourens gee opleiding en dit werk toe baie goed
Waaroor sou die twee nou bespiegel, sou dit die weer wees of vra oom Boet of hy kan help met 'n skeermes ? Goeie advertensie vir 'n gewilde koeldrank.



