Sunday, July 22, 2007

LIMPOPO HENGELAARS SWAAI LOOD


Old Big Horn of the Big Horn Society
Johan Fourie - Vise-President Limpopo Varswater Oewerhengel Vereniging.

Wonder hoekom smile hy so breed ??? Ek dink dit is nie skoon Coca Cola nie !



Limpopo Varswater Hengel Vereniging se provinsiale spanne het op Saterdag 21 Julie op die sportgronde van Noorderland in Polokwane byeengekom vir 'n dag van gooi oefeninge. Die dag was goed bygewoon deur mans dames en junior span hengelaars.





Opening en verwelkoming


Die opmeters.

Die kleinste gooiers in die land

Skolier ontwikkeling

Kolgooi op 50 meter

Reanne Pretorius gaan vir die kol.

Lourens gee opleiding en dit werk toe baie goed


Waaroor sou die twee nou bespiegel, sou dit die weer wees of vra oom Boet of hy kan help met 'n skeermes ? Goeie advertensie vir 'n gewilde koeldrank.















No comments: