Thursday, June 28, 2007

KALENDER – Augustus 2007

DATUM AKTIWITEITE

4 Augustus Klubaktiwiteite

11 Augustus Geen aktiwiteite

18 Augustus LIMVOV Halfjaar bestuursvergadering

19 tot 24 Zone 6 Senior en Federasie Toernooie

Augustus

25 Augustus LIMVOV Beamptes opleidingsdag

28 en 29 Augustus

Dames Wereld Hengelkampioenskappe Spanje


KALENDER – Julie 2007

DATUM AKTIWITEITE

7 Julie Klubaktiwiteite

Nasionale Senior en Junior Uitvoerendebestuurs Algemene jaarvergaderings

Matchhengel faset Algemene jaarvergadering en prysuitdelingsfunksie

14 Julie Verpligte oefendag vir Limpopo se Provinsiale spanne

21 Julie Klubaktiwiteite

Junior o/21 en o/16 Wereldkampioenskappe

22 Julie Junior o/21 en o/16 Wereldkampioenskappe

23 tot 28 Julie SA Meesterspan vs Namibia Meesterspan

28 Julie Nasionale Kleuretoekenningsaand

Wednesday, June 20, 2007

SKOONMAAK VAN ARABIEDAM OEWER AFGELAS

Neem kennis dat die skoonmaak operasie van die Schuinsdraai oewer afgelas is weens probleme met die bekom van 'n permit en die fooi betaalbaar.

Alle spanne kom nou in Nysltroom by die skool bymekaar waar beplanning vir die jaar sal plaasvind.