
DEAN PELSER
Carp caught in Roodeplaatdam on 27/4/2007
it weighed 12,320 kg
It was caught during the Limpopo Carp Facets leauge.
WEBTUISTE VIR DIE LIMPOPO VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING
Die opmeters.
Die kleinste gooiers in die land
Skolier ontwikkeling
Reanne Pretorius gaan vir die kol.

Lourens gee opleiding en dit werk toe baie goed
Waaroor sou die twee nou bespiegel, sou dit die weer wees of vra oom Boet of hy kan help met 'n skeermes ? Goeie advertensie vir 'n gewilde koeldrank.
so strong in the comp
in the photo was caught the day after
Tydens die pasafgelope jaarafsluitings funksie van die Match Hengel Faset het Nelda die silwer medalje verower in die dames afdeling. Inagenome dat Nelda eers onlangs tot die faset toegetree het is die prestasie besonder goed. Sy het met van die land se beste hengelaars afgereken. Die Dames afdeling was gewen deur Annetjie Downey.Gooi diep en ver en laat le lank, die byte is min die tyd van die jaar !!!!!!!
Groete