Die dagbestuur van die provinsie versoek dat alle provinsiale spanne op die 23ste Junie hulle oefendae by die oewer sal aanbied. Die doel daarvan is om 'n begin te maak met die skoonmaak van die oewer sodat dit weer hengelbaar kan raak vir toekomstige gebruik vir ligas en ander toernooie.
Bring soveel moontlike hengelaars en helpers saam as wat julle kan en kom ons doen die ding.
Kyk die fotos van hoe die oewer nou lyk as die water terug getrek het.
1 comment:
Hi,
Ek sou graag wou weet of hierdie oewer toe op die ou einde skoongemaak is?
Jacques
Post a Comment